Ons tariewe is gebaseer op die vlak van verantwoordelikheid en vaardigheid en die tyd spandeer deur ons direkteure, werknemers en/of agente op u aangeleenthede. Ons fooie vir professionele dienste gelewer, en enige addisionele kostes en uitgawes wat apart gefaktureer word, met BTW ingesluit, word gehef soos ooreengekom vanaf die eerste konsultasie.
Tensy andersins ooreengekom, word ons fooie gekwoteer en gehef op grond van tyd spandeer aan ‘n opdrag en die uurlikse tariewe van individue soos volg:
Sluit in voorbereiding en indiening op eFiling alleenlik. Enige advies/sortering/berekeninge wat deel vorm van die voorbereiding en indiening van dokumentasie sal apart en teen ‘n uurlikse fooi, soos hierbo uiteengesit, gefaktureer word.
Belastingnakomingstariewe soos hieronder uiteengesit, sluit BTW uit.
Jaarlikse belastingopgawe: R1,500
Die indiening van stawende dokumente: R850
Jaarlikse belastingopgawe: R2,250
Eerste voorlopige belastingopgawe: R850
Tweede voorlopige belastingopgawe: R1,250
Voorlopige belastingopgawe aanvulling: R850
Indiening van stawende dokumente: R850
Jaarlikse belastingopgawe: R3,500
Eerste voorlopige belastingopgawe: R850
Tweede voorlopige belastingopgawe: R1,250
Voorlopige belastingopgawe aanvulling: R850
Indiening van stawende dokumente: R850
Jaarlikse belastingopgawe: R6,500
Eerste voorlopige belastingopgawe: R850
Tweede voorlopige belastingopgawe: R1,250
Voorlopige belastingopgawe aanvulling: R850
Die indiening van stawende dokumente : R850
SAID Inbelsentrum na 21 werksdae: R850
Versoek vir eskalasie na verdere 21 werksdae: R850
Formele klagte: R455
Verwysing na Belastingombud: Tyd bestee