'n Boetiek Belastingkonsultasiepraktyk

SPESIALIS BELASTING- EN TRANSAKSIEADVISEURS

Kyk na ons dienste of stuur gerus 'n e-pos.

Hierdie pragtige video van Kaapstad is gedoen deur  Gadi Cohen.

Dispuut-resolusie

AJM beskik oor ‘n uitstekende rekord van die suksesvolle hantering van belastingdispute namens ons kliënte en hul prokureurs of ouditeure in die Belastingraad en Belastinghof.

Menings

As geregistreerde belastingpraktisyns met ‘n verskeidenheid akademiese en professionele kwalifikasies, is AJM die aangewese firma om menings uit te reik rakende die belastinggevolge van geïdentifiseerde transaksies.

Strukturering

Ons span se kundigheid sluit herstrukturerings in wat verseker dat bestaande kommersiële- en familiestrukture op ‘n verantwoordelike dog belastingeffektiewe wyse herstruktureer kan word.

Belasting-nakoming

Ons help met voldoening aan belastingverwante nakomingsvereistes wat insluit belastingregistrasies, voorbereiding en indiening van jaarlikse en voorlopige belastingopgawes.

Die toenemende ingewikkeldheid van die Suid-Afrikaanse belastinglandskap het mettertyd so 'n spesialisbenadering genoodsaak, en teen hierdie agtergrond bied AJM sy kliënte praktiese oplossings om hul kommersiële doelwitte te bereik.

- Albertus Marais -

dag tot dag

ons dienste

legal-hammer (1)

Dispuutresolusie

Voorbereiding en indiening van besware en appèlle

comments

Algemeen

Adviseer oor die belastinggevolge van geïdentifiseerde transaksies

4-rectangles

GROEPHERSTRUKTURERINGS

Voorstel van belastingeffektiewe oplossings vir bestaande familie- of korporatiewe strukture

001-checked-1

ALGEMEEN

Hulp met belastingregistrasies, opdatering van geregistreerde besonderhede en verwante nakomingsvereistes.

BELASTINGLITIGASIE

Bring prosedurele aansoeke by die Belastinghof

Spesifieke transaksies

Voorbereiding van gedetailleerde, regsgepriviligeerde belastingmenings

VALUTABEHEER

Voorbereiding van valutabeheeraansoeke aan die Reserwebank

Belastingopgawes

Voorbereiding en indiening van jaarlikse, voorlopige en dividend belastingopgawes vir individue, trusts, maatskappye en beslote korporasies.

SKIKKING

Betrokke in skikkings met die SAID

INTERNASIONALE BELASTING

Identifisering van internasionale belastinggevolge vir oorgrenstransaksies

FAMILIES

Herstrukturering van familiebelange

Transaksie verwante belastingnakoming

Voorbereiding van die nodige belasting dokumentasie om te verseker dat Suid-Afrikaanse belastingreg op u transaksies nagekom word.

Nuus & Opdaterings

Slegs die beste.

The annual tax amendment laws were published last week. Dr. Albertus Marais, director of AJM Tax, explains the remarkable changes that have been made, as well as the tax requirements of specific, retrenchments.

Read more

AJM het hul eerste begrotings funksie gehou op 26 Februarie…

Read more

#expattax #tax2020 Dis nog net ’n paar weke voordat Suid-Afrikaners…

Read more

Stay up to date on the latest news and information regarding COVID-19: sacoronavirus.co.za

Hop oor na die nutsbalk