'n Spesialis Belastingkonsultasiefirma

Meer oor AJM

Hoekom ons?

Almal behoort behoorlike belastingsbeplanning te doen, jy kan self. of ons kan.

AJM is ‘n firma van spesialis belatingpraktisyns wat ‘n wye spektrum plaaslike en internasionale belasting verwante dienste lewer. Ons spesialiteitsareas sluit inkomstebelasting, BTW, boedelbelasting en belastingadministrasie in. Die toenemende kompleksiteit van die Suid-Afrikaanse belastinglandskap het oor tyd die vereiste vir só ‘n spesialiteitsbenadering genoodsaak, en teen dié agtergrond bied AJM aan sy kliënte praktiese oplossings om hulle kommersiële doelwitte te bereik

Die gesigte agter die firma

Ontmoet die span

"Die beste wyse om sukses te behaal om die beste oplossing te vind, is om net nog eenkeer te probeer."
Direkteur

Albertus Marais

Advokaat, geoktrooieerde rekenmeester en lektor.

Doktor in Regsgeleerdheid, MCom (Belasting), GR (SA), Advokaat van die Hooggeregshof van Suid-Afrika, SAID Belastingpraktisyn

Assosiaat Direkteur

Pieter JV Rensburg

Geoktrooieerde rekenmeester en gesertifiseerde direkteur.

BRek, LLB, HonsBCompt, MAcc, SAID Belastingpraktisyn

Assosiaat Direkteur

De Wet De Villiers

BRek, LLB, SAID Belastingpraktisyn

Bestuurder

Megan Japhtes

BRek LLB BCom Hons in Belasting, SARS Belastingpraktisyn

This post is also available in: English

Hop oor na die nutsbalk